Donderdag 20 Julie 2017

So, van more af is dit ek en die rooi pen!

Ek het al so baie gewonder of dit reg is om so tekere te gaan met ‘n rooi pen. Hoekom gebruik jy nie ‘n ander kleur pen om die student se goeie punte uit te lug nie? Maar nee, die rooi wys alles wat verkeerd is.


Nou, dan doen is dit maar so.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

KLEINTYD SE DROME

Dis seker maar deel van grootword, want deesdae bly my kop maar neig na vergange se dae. As ek my kom kry, is ek weer veertig/vyftig jaar ...