Ek hoor anderdag iemand sĂȘ: Ek het drie kinders – een woon in Kaapstad, een woon in London en een woon in die hemel. En ek dink: Wow! Wat ‘n lieflike manier om na die dood te kyk. Hierdie vrou het baie duidelik deur die ellende van afskeid by die dood gewerk en het totale vrede dat haar kind net ‘om die draai’ woon.
Ek dink by myself dat ek ook graag so wil voel, wil dink, wil reageer op hierdie groot seer wat een of ander tyd oor elkeen van ons se pad kom. Want dit is tog nou maar eenmaal die een ding in die lewe wat nie een van ons ooit sal kan vryspring nie. Die ding is net, ons almal het hierdie selfsugtige begeerte om asseblief tog maar eerste te kan gaan. Jy sien, op die manier spring ons die seer van die afskeid vry...of so dink ons almal. Hoe verkeerd is ons almal tog nie in hierdie opsig nie!
Ek het eerstehandse ondervinding dat dit glad nie so maklik is as jy weet jy is die volgende een wat moet vertrek nie. Nee, nie omdat jy bang is vir die dood of omdat jy siek is en al daardie dinge nie, hoor. Ek praat van die feit dat die een wat op pad is, ook moet afskeid neem van almal hier op aarde. Ja, die van ons wat agterbly, moet van een persoon afskeid neem, maar daardie een moet van ‘n hele skare mense afskeid neem. Ek onthou die groot hartseer wat my pappa ondervind het op ‘n stadium gedurende sy worstelstryd met kanker. Hy sou sommer opeens begin huil en die ou gesiggie met die sakdoek toegooi om sy smart te verberg vir ons. Ja, inderdaad is dit ‘n groot stap om van almal vir wie jy so lief is afskeid te moet neem en om dan alleen te moet vertrek.
Toe ek die gedig ‘Death is nothing at all’ die eerste maal te lees gekry het, moes ek dit oor en oor lees sodat die woorde sin kan maak in my opstandige kop. Hoe durf hy dit stel asof dit so eenvoudig is? Hoe durf hy voorgee dat hy sommer net hier langsaan gaan wees? Besef hy nie hoe ontsettend dit is om ‘n dierbare te verloor nie? Dis so finaal. Vir altyd en altyd en altyd. Daar is geen omdraai nie – daardie persoon is weg vir ewig en altyd.
En tog, mettertyd, het ek besef dat die digter so ontsettend reg is. Hy verwoord bloot die woorde van die moeder met die een kindjie wat in die hemel woon.

Death Is Nothing At All
By: Henry Scott-Holland
Death is nothing at all.
It does not count.
I have only slipped away into the next room.
Nothing has happened.
Everything remains exactly as it was.
I am I, and you are you,
and the old life that we lived so fondly together is untouched, unchanged.
Whatever we were to each other, that we are still.

Call me by the old familiar name.
Speak of me in the easy way which you always used.
Put no difference into your tone.
Wear no forced air of solemnity or sorrow.

Laugh as we always laughed at the little jokes that we enjoyed together.
Play, smile, think of me, pray for me.
Let my name be ever the household word that it always was.
Let it be spoken without an effort, without the ghost of a shadow upon it.

Life means all that it ever meant.
It is the same as it ever was.
There is absolute and unbroken continuity.
What is this death but a negligible accident?

Why should I be out of mind because I am out of sight?
I am but waiting for you, for an interval,
somewhere very near,
just round the corner.

All is well.
Nothing is hurt; nothing is lost.
One brief moment and all will be as it was before.
How we shall laugh at the trouble of parting when we meet again!

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking