tag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post4085471306552347819..comments2024-01-01T10:20:59.695+02:00Comments on DIE KLEUR VAN MY PEN - 'n Afrikaanse Blog: SKULDIG!Martha, Walvisbaaihttp://www.blogger.com/profile/11550068635468873227noreply@blogger.comBlogger7125tag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-3058492594023146452017-07-22T10:21:28.721+01:002017-07-22T10:21:28.721+01:00Ek het in my situasie ook so baie gedink wat as my...Ek het in my situasie ook so baie gedink wat as my eks man my kind was. My seun? Die antwoord wat ek kry is dit maak nie saak wat wie ookal aan jou doen nie jy moet weet dat God hom in sy toestand net so lief het soos Hy vir my is sy miss goody two shoes.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/07762406505020140973noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-89285874220981956102017-07-19T23:17:04.868+01:002017-07-19T23:17:04.868+01:00Marinus, jy het jou opmerking uitgevee, sien ek. D...Marinus, jy het jou opmerking uitgevee, sien ek. Dit is mos jou opinie oor my. Let us just agree to disagree, ha?Martha, Walvisbaaihttps://www.blogger.com/profile/11550068635468873227noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-40024866195050024312017-07-19T22:55:26.795+01:002017-07-19T22:55:26.795+01:00Jy klink en redeneer soos 'n liberaal. Ek stel...Jy klink en redeneer soos 'n liberaal. Ek stel voor julle skryf watookal stories na die hof se uitslag! <br /><br />MarinusMarinusnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-20503711550152315732017-07-19T21:51:15.346+01:002017-07-19T21:51:15.346+01:00Dis n teer saak maar ja, dit laat mens dink. Mag d...Dis n teer saak maar ja, dit laat mens dink. Mag die Here die geregs dienaars lei om die regte besluite te neem en geregtigheid laat seevier. Geseende aand...Susan Farmernoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-51235138187285907712017-07-19T19:59:35.843+01:002017-07-19T19:59:35.843+01:00Ek weet die gereg moet sy gang gaan. Dis reg en no...Ek weet die gereg moet sy gang gaan. Dis reg en nodig. Maar ja, wat as hy myne was?Marietjienoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-78468201621516552902017-07-19T08:16:05.648+01:002017-07-19T08:16:05.648+01:00Lees weer mooi, dit is nie waaroor dit gaan nie.Lees weer mooi, dit is nie waaroor dit gaan nie.Martha, Walvisbaaihttps://www.blogger.com/profile/11550068635468873227noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-301306568049348094.post-63077321941898654862017-07-19T08:07:10.418+01:002017-07-19T08:07:10.418+01:00Hy ry naweke nog steeds onder die invloed in Swako...Hy ry naweke nog steeds onder die invloed in Swakopmund rond, soek skoor en bakleiery met mense snags op straat, het geen ontsag nie.... wat as die kiddies wat dood is, joune was xxxxxAnonymousnoreply@blogger.com